Asetogenese
Voorkoms
Asetogenese is 'n proses waar asetaat deur anaërobiese bakterieë geproduseer word vanuit 'n verskeidenheid energie- en koolstofbronne. Die verskillende bakteriese spesies wat asetogeniese vermoëns het word asetogene genoem.
Chemiese vergelyking
[wysig | wysig bron]Asetogenese in die anaërobiese verteringsproses
[wysig | wysig bron]Asetogenese is die derde stap tydens anaërobiese vertering
- Hidrolise: 'n Chemiese reaksie waar partikels afgebreek word en opgelos word en polimere omgeskakel word na eenvoudiger monomere;
- Asidogenese: 'n Biologiese reaksie waar eenvoudige monomere omgeskakel word na vlugtige vetsure;
- Asetogenese: 'n Biologiese reaksie waar vlugtige vetsure omgeskakel word na asynsuur, koolstofdioksied en waterstof en
- Metanogenese: 'n Biologiese reaksie waar asetate omgeskakel word na metaan en koolstofdioksied met die verbruik van waterstof.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Thermophiles in the Ocean" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 Desember 2008. Besoek op 6 Augustus 2008.