Ashley Leggat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ashley Leggat
Geboorte 26 September 1986 (1986-09-26) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Leggat (gebore 26 September 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Confessions of a Teenage Drama Queen (2004) en People Hold On (2015), en in die televisiereekse Life with Derek (2005) en 11 Cameras (2006).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Confessions of a Teenage Drama Queen
  • 2014: Count Me in Toronto 2014
  • 2015: People Hold On

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Ace Lightning
  • 2005: Life with Derek
  • 2006: 11 Cameras
  • 2011: Totally Amp'd
  • 2015: We Are Disorderly

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: Made... The Movie
  • 2010: Vacation with Derek
  • 2011: The Perfect Roommate
  • 2013: The Perfect Boss
  • 2015: The Perfect Girlfriend

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2008: Life with Derek: The Complete First Season - Bonus Material
  • 2011: My Dog's Christmas Miracle
  • 2013: Count Me In

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]