Axel-Heiberg-eiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Axel-Heiberg-eiland
Inheemse naam: Axel Heiberg Island
Satellietbeeld van die Axel-Heiberg-eiland
Satellietbeeld van die Axel-Heiberg-eiland
Geografie
Ligging Noord-Kanada, Arktiese Oseaan
Koördinate 79°26′N 90°46′W / 79.433°N 90.767°W / 79.433; -90.767Koördinate: 79°26′N 90°46′W / 79.433°N 90.767°W / 79.433; -90.767
Argipel Kanadese Arktiese Argipel
Oppervlakte 43 178 vk km
Hoogste punt Outlook Peak 2 210 m
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Gebied Flag of Nunavut.svg Nunavut
Demografie
Bevolking 0
Die wêreld se 32ste grootste eiland en die sewende grootste eiland van Kanada
Ligging van die Axel-Heiberg-eiland
Kaart wat die Axel-Heiberg-eiland vertoon

Axel-Heiberg-eiland (Engels: Axel Heiberg Island), die wêreld se 32ste grootste eiland en die sewende grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 43 178 km2. Axel-Heiberg-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel. Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Die eiland is onbewoon en is vernoem ná Axel Heiberg, 'n Noorse diplomaat, finansier en beskermheer van die eerste ekspedisie tot dié eiland.