BV Cloppenburg
Volledige naam | Ballspielverein Cloppenburg von 1919 e.V. |
Stigtingsdatum | 23 Maart 1919 |
Tuisveld | Stadion an der Friesoyther Strasse, Cloppenburg |
Kapasiteit | 7 080 |
Kompetisie | Oberliga Neder-Sakse Wes |
BV Cloppenburg is 'n Duitse sokkerklub uit Cloppenburg in die deelstaat Neder-Sakse.
Die klub is op 23 Maart 1919 gestig as die opvolger van SV Cloppenburg 1911.
Die klub het in 2006 sy stadion, die Stadion an der Friesoyther Strasse, verbeter deur 'n nuwe hoofpawiljoen langs die speelveld op te rig. Voorheen was Cloppenburg berug vir die afstand tussen sy pawiljoen en die veld. Die nuwe pawiljoen is op 9 September 2006 teen 1. FC Neurenberg ingewy in 'n wedstryd in die eerste rondte van die DFB-Pokal (Cloppenburg verloor 0-1). Dit was die eerste keer in die geskiedenis dat Cloppenburg die hoofrondte van die DFB-Pokal gehaal het.
Onlangse ligaposisionering
[wysig | wysig bron]
|
|
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Oberliga Neder-Sakse Wes 2009/10-seisoen | |
SV Bad Rothenfelde – SV Bavenstedt – VfL Bückeburg – BV Cloppenburg – BSV Kickers Emden - |