Bangkok Airways

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bangkok Airways
บางกอกแอร์เวยส์
IATA
PG
ICAO
BKP
Roepsein
BANGKOK AIR
Gestig 1968 (as Sahakol Air)
Hoofspil (1968–2006) Don Muang Lughawe

(2006-huidig) Suvarnabhumi Internasionale Lughawe

Fokusstede Samui Lughawe
Lojaliteitsprogram Flyer Bonus
Lughawesitkamer Blue Ribbon Club Lounge, Boutique Lounge (Bangkok Suvarnabhumi Lughawe)
Vlootgrootte 27
Bestemmings 23
Slagspreuk Asia's Boutique Airline
Hoofkantoor 99 moo 14 Vibhavadi Rangsitweg, Jom Phol Subdistrict, Chatuchak Distrik, Bangkok, Thailand
Sleutelpersone Kapt. Puttipong
Prasarttong-Osoth (President)
Webtuiste www.bangkokair.com

Bangkok Airways (Thai: บางกอก แอร์ เว ย์) (IATA-kode: PG, ICAO: BKP) is 'n streekslugredery gebaseer in Vibhavadi Rangsitweg, Chatuchak Distrik, Bangkok, Thailand.[1] Dit bedryf geskeduleerde dienste na bestemmings in Thailand, Kambodja, China, Hongkong, Laos, Maldives, Birma, Indië en Singapoer. Die belangrikste basis is Suvarnabhumi Internasionale Lughawe, Bangkok. [2] Bangkok Airways is tans 'n amptelike borg van Bangkok Glass FC, Chiang Mai FC, Trat FC,[2] Lampang FC, Sukhothai FC en Bangkok Christian College FC.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Contact Us." Bangkok Airways. Besoek op 12 Mei 2010.
  2. "Bangkok Aiways is 'n borg van Trat FC" Siamsport op 24 Februarie 2014


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.