Bart Kaëll

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bart Kaëll
Bart Kaëll.jpg
Agtergrondinligting
GeboortenaamBart Marcel Emilienne Gyselinck
Gebore2 Augustus 1960 (1960-08-02) (59 jaar oud)
Oudenaarde, Oos-Vlaandere, België
Beroep(e)Sanger, TV-aanbieder
Webwerfwww.bartkaell.be

Bart Kaëll (gebore Bart Marcel Emilienne Gyselinck; Oudenaarde, Oos-Vlaandere, 2 Augustus 1960) is 'n Vlaamse sanger en televisie-aanbieder.

Persoonlike lewe[wysig | wysig bron]

In 2010 bevestig Kaëll na jarelange gerugte dat hy homoseksueel is. Hy het 'n vaste verhouding met Luc Appermont.[1] Op 28 September 2018, tydens hul gemeenskaplike saalskou Bart & Luc intiem, word bekend gemaak dat Kaëll en Appermont al sedert 2015 met mekaar getroud is.[2] Die egpaar is al 40 jaar saam.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]