Basketball Arena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Basketball Arena
Olympic Village, London, 16 April 2012 (1) (cropped).jpg

Bynaam Basketbal Arena
Ligging Stratford, Londen
Koördinate 51°32′54.96″N 0°0′50.04″W / 51.5486000°N 0.0139000°W / 51.5486000; -0.0139000
Operateur Olympic Delivery Authority
Kapasiteit 12 000
Konstruksie
Eerste sooi gespit Oktober 2009
Gebou Junie 2011
Argitek Wilkinson Eyre Architects
Struktuuring. SKM
Dienste-ing. SKM
Alg. kontrakteur SKM
Hoofkontrakteurs Barr Construction Ltd
Huurders
Olimpiese Somerspele 2012
Paralimpiese Somerspele 2012

Die Basketball Arena is 'n sportsaal in die Olimpiese Park in Stratford, Newham in Londen. Die sportsaal sal gebruik word vir die Olimpiese Somerspele en die Paralimpiese Somerspele van 2012.

Die Basketbal Arena is in 2011 geopen en bied sitplek vir 12 000 toeskouers.

Naas al die basketbal-wedstryde sal die halfeindstryde en eindstryd van die handbal-items hier gespeel word. Tydens die Paralimpiese Spele sal die Arena vir rolstoel-basketbal en rolstoel-rugby ingespan word.

Die Arena sal na afloop van die Spele afgebreek en elders in die Verenigde Koninkryk heropgebou word.


Binnekant van die Basketbal Arena
Binnekant van die Basketbal Arena