Baskies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Baske.
Baskies
euskara 
Uitspraak: [eus̺ˈkaɾa]
Gepraat in: Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Spanje Spanje 
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 545 800[1] 
Rang: 247
Taalfamilie: Geen
 Baskies
 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Spanje Spanje
Gereguleer deur: Euskaltzaindia
Taalkodes
ISO 639-1: eu
ISO 639-2: baq/eus
ISO 639-3: eus 
Verspreiding van Baskies
Verspreiding van Baskiese dialekte

Baskies (in Baskies: euskara [eus̺ˈkaɾa]) is die taal wat deur sowat 545 800 Baske gepraat word. Die Baske is 'n volk wat die Baskeland in die Pireneë van Noord-Sentraal-Spanje en die buurstreek van Suidwes-Frankryk aan die Golf van Biskaje bewoon.

Taalkundig is Baskies 'n isolaat ('n geïsoleerde taal), dit word nie as 'n Indo-Europese taal beskou nie en behoort nie aan die Germaanse, Slawiese, Keltiese, Romaanse, Baltiese of enige ander Indo-Europese taalfamilie nie.

Baskies omvat die ses dialekte Bizkaian, Gipuzkoan, Opper-Navarro en Neder-Navarro-Lapurdies in Spanje asook Oos-Navarro en Souletin (Zuberoan) in Frankryk.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Ekterne skakels[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Baskies