Bay City, Michigan
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Michigan |
County | Bay |
Koördinate | 43°36′N 83°53′W / 43.600°N 83.883°W |
Stigting | 1837 |
Inkorporasie | 1865 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 29,03 vk km |
Hoogte bo seevlak | 178,3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 34 521 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 326,2/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Christopher Shannon |
Amptelike Webwerf | baycitymi.org |
Bay City is 'n hawestad in die deelstaat Michigan en geleë aan die oewer van die Huronmeer by die monding van die Saginawrivier. Die stad is ongeveer 174km noordwes vanaf Detroit. 'n Klompie nedersettings het in 1859 saamgesmelt om 'n dorp te vorm en het in 1865 stadstaus verkry. Die bevolking was 34 521 in 2012.
Daar word aartappels, suiker en suiwelprodukte geproduseer in die omgewing.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 725.