Bekasi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bekasi
Bekasi

Dprd bekasi.jpg
Kaart Wapen
Locator kota bekasi.png
Coat of arms of Bekasi.png
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Wes-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 210,49 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 1.773.470
 - Bevolkingsdigtheid 8.425/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) H. Achmad Zurfaih
 Amptelike webwerf www.bekasi.go.id

Bekasi is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland. Bekasi is 'n voorstad van Jakarta.

Die stad het 'n treinstasi.

Stadsbuurte[wysig | wysig bron]

Die stad het 12 amptelike stadsbuurte.

  1. Bantar Gebang
  2. Wes-Bekasi
  3. Suid-Bekasi
  4. Oos-Bekasi
  5. Noord-Bekasi
  6. Jatiasih
  7. Jatisampurna
  8. Medan Satria
  9. Mustika Jaya
  10. Pondok Gede
  11. Pondok Melati
  12. Rawa Lumbu