Belgiese Rewolusie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Belgiese Rewolusie
Deel van die Rewolusies van 1830
Wappers - Episodes from September Days 1830 on the Place de l’Hôtel de Ville in Brussels.JPG
Skildery wat die Belgiese Rewolusie uitbeeld, deur Gustaf Wappers (1834).
Datum 25 Augustus 183014 Julie 1831
Ligging Noordwes-Europa: Nederland en België
Resultaat Belgiese oorwinning; die belangrikste Europese moondhede erken de facto onafhanklikheid van België
Strydende partye
Flag of Belgium (1830).svg Belgiese rebelle
Vlag van België België (vanaf die vroeë 1831)
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Nederland Verenigde Koninkryk van die Nederlande
Aanvoerders
Flag of Belgium (1830).svg Charles Rogier
Vlag van België Erasme Louis Surlet de Chokier
Vlag van Frankryk Étienne Maurice Gérard
Vlag van Nederland Willem I
Vlag van Nederland Kroonprins Willem
Sterkte
Flag of Belgium (1830).svg onbekend
Vlag van Frankryk 60 000[1]
Vlag van Nederland 50 000[2]

Op 25 Augustus 1830 het die suide van die Verenigde Koninkryk van die Nederlande se nasionale gevoelens tydens die opvoering van die rewolusionêre opera "Die Stomme van Portici" in Brussel uitgebars. Die Belgiese Rewolusie het gelei tot die vestiging van 'n onafhanklike, Katolieke en neutrale België onder 'n voorlopige regering.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle ... , by Spencer C. Tucker, 2009, bl. 1156
  2. (en) A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle ... , by Spencer C. Tucker, 2009, bl. 1156