Bergambacht
Voorkoms
Bergambacht | |
---|---|
Dorp | |
Boerdery in Bergambacht | |
Kaart van Bergambacht in Zuid-Holland-provinsie | |
Koördinate: 51°56′N 4°47′O / 51.933°N 4.783°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Munisipaliteit | Krimpenerwaard |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,06 km2 (14,70 vk. myl) |
• Land | 35,10 km2 (13,55 vk. myl) |
• Water | 2,96 km2 (1,14 vk. myl) |
Hoogte | 1 m (3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 016 |
Poskode | 2861, 2825, 2865 |
Skakelkodes | 0182 |
Webwerf | www.bergambacht.nl |
Bergambacht is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die voormalige munisipaliteit tel 10 016 inwoners (1 Mei 2014) en behoort sedert 2015 tot die munisipale gebied van Krimpenerwaard.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Wim Kok (1938-2018), vakbondleier en politikus (Eerste Minister van 1994 tot 2002)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bergambacht.
- (nl) Amptelike webwerf Geargiveer 28 September 2017 op Wayback Machine