Bergbruidjie
Voorkoms
Bergbruidjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. florida
|
Binomiale naam | |
Serruria florida (Thunb.) Salisb. ex Knight, (1809)
| |
Sinonieme | |
|
Die bergbruidjie (Serruria florida) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom by Franschhoek en Assegaaiboskloof. Die plant word 1.5 m hoog en dra blomme van Julie tot Oktober.
Dit staan ook as die bruidsblom, skaamblom en die Trots van Franshoek bekend. In Engels staan dit as die blushing bride en die pride of Franschhoek bekend.
Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bergbruidjie.