Bespreking:Aërogamie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ae[wysig bron]

Volgens die taalreëls word "ae" nie as 'n diftong beskou nie en hoef dit gevolglik nie deur 'n deelteken gedeel te word nie.  — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 20:39, 30 Januarie 2009 (UTC)

Wel in die geval van "aëro-", byvoorbeeld "aërodinamies", "aërofobies" of, soos in hierdie geval, "aërogamie". Anrie (kontak) 21:11, 30 Januarie 2009 (UTC)
Ek sien dit sowaar so ook in die HAT. Vreemd.  — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 21:18, 30 Januarie 2009 (UTC)