Bespreking:Bainskloofpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Plek[wysig bron]

Volgens die HAT Taal-en-feitegids is die pas in die Hawequasberge, nie in die Limietberge nie. Kan iemand dalk lig hierop werp? Groete. Frank (kontak) 05:59, 20 Augustus 2016 (UTC)