Bespreking:Brandrissie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Brandrissie vs Cayenne pepper[wysig bron]

Hallo,

Hierdie artikel verwys na en skakel na die Engelse Cayenne pepper, waar Cayenne pepper maar net 'n soort brandrissie is. Ek dink dit is verwarrend maar het nie genoeg insig om dit te verbeter nie. Enigiemand wat kan help? Dankie Dumbassman (kontak) 19:09, 10 September 2019 (UTC)