Gebruikerbespreking:Dumbassman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Atlantiese Oseaan‎[wysig bron]

Lyk of jy per ongeluk 'n klomp inligting uit die bladsy verwyder het. Sal waardeer as jy dit kan regmaak of jou verandering terugrol. Groete. Frank (kontak) 11:17, 21 September 2014 (UTC)

’n[wysig bron]

Hoekom verander jy ’n na 'n? En rol dit weer terug as mens dit regmaak? Winston (kontak) 18:15, 2 Augustus 2018 (UTC)

Want dit dui aan dat dit nie geskryf is op Wikipedia nie. Hoekom rol jy dit terug as ek probeer die artikel verbeter? Dit was ook nie al veranderinge nie.Dumbassman (kontak) 18:32, 2 Augustus 2018 (UTC)

Jy het dit glad nie verbeter nie. Dis ook nie jou artikel sodat jy kan besluit hoe die ’n moet lyk nie. Winston (kontak) 18:44, 2 Augustus 2018 (UTC)
Jy is verkeerd. Ek verstaan glad nie jou punt nie. Besit jy die artikel? Besit jy die skryfstyl op die ensiklopedie? Dumbassman (kontak) 19:02, 2 Augustus 2018 (UTC)

Gradering[wysig bron]

Rossouw, jy verwys na punte in al jou skaak artikels. Die regte woord is gradering, bv. Hy die hoogste gradering van 3000 punte gehad. Groete! Oesjaar (kontak) 15:57, 28 November 2018 (UTC)

Dankie vir die laat weet. Ek sal regmaak. Dumbassman (kontak) 17:16, 28 November 2018 (UTC)

Document your culture with Wiki Loves Love 2019 and win exciting prizes![wysig bron]

WLL Subtitled Logo subtitled b (transparent).svg

Please help translate to your language

Africa has many beautiful festivals, ceremonies and celebrations of love and we need your help to document these! They are the core part of African culture and in order to make sure this way of life followed by our ancestors remain among us, we need to have them online to make sure they are preserved. Join hands with Wiki Loves Love that aims to document and spread how love is expressed in all cultures via different rituals, celebrations and festivals and have a chance to win exciting prizes!! While uploading, please add your country code in the Wikimedia Commons upload wizard. If you want to organize an on-site Wiki Loves Love event, then contact our international team! For more information, check out our project page on Wikimedia Commons.

There are several prizes to grab. Hope to see you spreading love this February with Wiki Loves Love!

Imagine...The sum of all love!

Wiki Loves Love team 07:34, 4 Februarie 2019 (UTC)

Afrikaanse grammatika[wysig bron]

Goeienaand Rossouw, die grammatika van jou Afrikaans volg dikwels die Engelse s'n. Gebruik jy 'n rekenaarvertaler? Ek weet, my Afrikaans toon 'n Duitse invloed. :) Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:05, 28 Februarie 2019 (UTC)

Hallo, ek gebruik gereeld 'n masjienvertaler. Ongelukkig is my grammatika sleg... Sal meer noukerig wees. Dankie Dumbassman (kontak) 06:21, 1 Maart 2019 (UTC)
Goeienaand, die {{Commons}} maak net sin indien agter die | die regte naam van die Commonsbladsy staan. Daar is waarskynlik baie min bladsye op Commons met 'n Afrikaanse naam. Die meeste skakels is dus stukkend, veral by bladsye met hakkies in Afrikaans. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:40, 7 Maart 2019 (UTC)
Dankie vir die laat weet. Ek sal oor tyd regmaak. Geniet Dumbassman (kontak) 21:46, 7 Maart 2019 (UTC)

Hallo Dumbassman ek het dit terdee opgemerk, maar hoe verander mens dit na metafiksie?

Ek is 'n nuweling op Afrikaanse Wikipedia en geniet dit verskriklik om by te dra in my moedertaal. Daar is nog soveel om te doen! - Charlielv55 (kontak) 08:52, 8 Maart 2019 (UTC)

Hallo Gebruiker:Charlielv55, ek is vreeslik bly om te hoor jy geniet dit!!! Ek hoop jy word 'n aktiewe bydraer. 'n Admin sal die artikelnaam oor tyd regmaak. Ek het self al verkeerde name gegee vir artikels (en baie ander voute gemaak). Let so bietjie op wat mense aan jou artikels/wysigings verander, so het ek die meeste al geleer. Vra asb enige/so veel vrae soos wat jy het. Altyd lekker om vars bloed te kry hier. Geniet Dumbassman (kontak) 10:02, 8 Maart 2019 (UTC)

Dębica[wysig bron]

Hallo daar, kan jy asb die artikel "Debica" verander na "Dębica" met die "ę"? Ek dink die artikel oor "Krzysztof Penderecki" verwys na die korrekte "Dębica" en nie die verkeerde "Debica" nie, so dus kan mens ook nie die skakel na die artikel "Debica" toe volg nie omdat dit verkeerd is en nie die "ę" Simbool bevat nie. Baie Dankie!! Charlielv55 (kontak) 11:08, 14 Maart 2019 (UTC)

Kom ons vra vir Gebruiker:K175. Ek is bly om te sien jy is aktief besig! Dumbassman (kontak) 14:30, 14 Maart 2019 (UTC)

Aantal artikels[wysig bron]

Hallo ou, sal jy asseblief vir my 'n lys kan gee van die aantal artikels wat ek al geskryf het in AFRIKAANS (My laaste was Maurizio Pollini dink ek- Ek is so trots op my taal!!! Charlielv55 (kontak) 11:01, 20 Maart 2019 (UTC)

Hey my maat, jy kan hier gaan: Spesiaal:Bydraes/Charlielv55 om jou bydraes te sien, en dan kies "Slegs nuwe bladsye". Geniet! Dumbassman (kontak) 16:43, 20 Maart 2019 (UTC)

Wikipedia vertalings[wysig bron]

Hallo Dumbassman

Jammer as ek jou die harnas ingejaag het met my onder-standaard vertalings. Ek gebruik rekenaarvertalings maar ek gaan dit deur en verander dit sodat die grammatika korrek is sover ek kan. Ek is net 'n enkel onderwyser ma wat vir 'n vertaling kompetisie in geskryf het om vir my en my twee tienerkinders dalk iewers nog inkomste te kan genereer. Sluitingsdatum is 31 Maart, so daarna sal ek nie meer vertaal nie, aangesien my vertalings ook nie goed genoeg vir Wikipedia is nie. Ek sal dan maar die vertalings oor laat aan die Afrikaans fundi's. - Jpeda (kontak) 10:51, 28 Maart 2019 (UTC)

Dankie Dumbassman (kontak) 19:48, 28 Maart 2019 (UTC)

Community Insights Survey[wysig bron]

RMaung (WMF) 16:21, 10 September 2019 (UTC)

Reminder: Community Insights Survey[wysig bron]

RMaung (WMF) 20:10, 20 September 2019 (UTC)

Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019[wysig bron]

Hallo, Dumbassman, onthou asb. om onderwerpe te nomineer vir volgende week se skryfweek! Namibië loop tans voor, met Indonesië in die tweede plek! – K175 (gesels met my | my bydraes) 16:32, 22 September 2019 (UTC)