Bespreking:Brasilië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cscr-featured.svg
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 25 van 2007 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk.

Brasilië vs. Brazilië[wysig bron]

Wat is korrekte in Afrikaans: Brasilië of Brazilië? Marc 22:09, 28 Januarie 2006 (UTC)

Met 's'. 2002-AWS. --Alias 22:31, 28 Januarie 2006 (UTC)

Afrikaans woord[wysig bron]

Wat is die woord in Afrikaans vir "mixed-race (Engels)" of "two or more races (Engels)?" Dankie. Marc 03:05, 1 Februarie 2006 (UTC)

Gemengde rasse-afkoms is die enigte polities aanvaarbare weergawe wat ek ken :-) --RM 13:07, 1 Februarie 2006 (UTC)

Vargas tydperk moet gedek word[wysig bron]

Onder die geskiedenis van Brasilië kort daar nog inligting oor die Vargas-tydperk vanaf 1930 - 1948. Ongelukkig word dit nie in die Engelse weergawe gedek nie. --RM 13:19, 19 November 2006 (UTC)

Moet daar nie op 'n manier ook verwys word na die Nederlandse besetting nie? (Nederlands-Brasilië) Graaf 19:04, 17 Junie 2007 (UTC)

Beide kan gerus bygewerk word. Laurens 19:07, 17 Junie 2007 (UTC)

Taal[wysig bron]

Brasiliaanse Portugees staan net bekend as Portugees. Dit het nie die bynaam Brasileiro nie. Ek het die verwysing verwyder.--Emile Myburgh (kontak) 19:48, 12 Augustus 2012 (UTC)