Bespreking:Daniël François Malan

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Skuif[wysig bron]

Moet hierdie blad nie eerder na Daniël François Malan geskuif word nie? Adriaan (SB) 15:36, 9 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord[antwoord]

Word sy naam dan met die cédille (hakie-dingetjie) geskryf? Indien wel, dan moet die artikel geskuif word. Anrie 15:39, 9 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Volgens my ensiklopedie wél. Sal ek voortgaan met die skuif? (of as jy saamstem kan jy dit sommer self doen (as jy wil)) Adriaan (SB) 15:41, 9 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Die rede waarom ek twyfel is omdat my ensiklopedie effens verouderd is. Ek sal solank voortgaan met die skuif. As dit verkeerd is kan dit mos weer teruggeskuif word. Adriaan (SB) 15:50, 9 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Nou, as jy dit uit 'n ensiklopedie kry is dit goed so. D.F. Malan is ook mos maar al verouderd, of hoe? :) Anrie 15:54, 9 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Lol, ja :P Adriaan (SB) 15:59, 9 Augustus 2007 (UTC)Beantwoord[antwoord]