Gaan na inhoud

Bespreking:Deelstate van Oostenryk

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Opper-Oostenryk? Hoekom nie Bo-Oostenryk? Ben Bezuidenhout (kontak) 11:39, 4 September 2010 (UTC)[antwoord]

Die Afrikaanse pers gebruik albei terme, "Bo-Oostenryk" klink egter baie vreemd en plat. Volgens my taalgevoel is "Opper-Oostenryk" meer gepas. --Voyageur (kontak) 11:48, 4 September 2010 (UTC)[antwoord]