Bespreking:Derry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Fotos[wysig bron]

Vanmiddag het die wind hier in Ierland in stormsterkte begin waai - dit het byna my selfoon en my kamera weggewaai... Ek is sodoende genoodsaak om sonder foto's, wat ek eintlik vanaf Derry se brûe wou neem, na Belfast terug te ry. Die storm - andersins my gunstelingweer - woed nog steeds. --Voyageur (kontak) 22:38, 11 September 2016 (UTC)