Bespreking:Eid-oel-Fiter
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Eid-oel-Fiter-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Eid-oel-Fiter
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Labarang
[wysig bron]Labarang, noun
Especially in the Western Cape: Eid. Note: There in fact are two ‘Labarangs’ during the Islamic year: ‘Labarang Ramadan’ (Eid-ul-Fitr), and ‘Labarang Hadjie’ (Eid-ul-Adha).
https://dsae.co.za/entry/labarang/e04199
Dien die naam vermeld te word as 'n historiese naam vir die fees wat Afrikaanssprekende Moslems (Kaapse Maleiers) gebruik het? --Espíritu de la noche (kontak) 14:21, 5 Junie 2019 (UTC)
- Salam, myns insiens kan ons hierdie benamings in beide Eid-oel-Adha en Eid-oel-Fiter noem. Die term Labarang verwys waarskynlik na die twee belangrikste feeste in die Islamitiese kalender, wat algemene erkenning van al die Moslems wêreldwyd geniet. Ook Google weet, waarna die term Labarang verwys. Groete. -- SpesBona 21:10, 5 Junie 2019 (UTC)