Bespreking:FTP-kliënt
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die FTP-kliënt-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van FTP-kliënt
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Lêer vs. Legger
[wysig bron]Wat is die korrekte term hier? Ek weet op Wikipedia praat ons altyd van "Lêers", maar in koerante en handboeke het ek al gesien verkies hulle die term "Legger". Wat is nou juis die korrekte term, of kan hierdie twee uitruilbaar gebruik word? Adriaan90 (kontak) 09:42, 20 Junie 2008 (UTC)
- Altwee is in die HAT, so jy kan seker kies wat jy wil gebruik. Hoewel, lêers klink meer natuurlik en word meer algemeen gebruik. Groete. Frank (kontak) 14:43, 20 Junie 2008 (UTC)