Bespreking:Filum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Staan dit tog nie ook bekend as "filum" nie? — Adriaan90 (BesprekingBydraes) 15:00, 29 Augustus 2008 (UTC)

Oukei nee. My tweetalig (Bosman, Van der Merwe, Hiemstra) gee eerste "stam", dan "hoogroep", en laastens "phylum". Ek stem ons skuif die bladsy na die mees Afrikaanse vorm? — Adriaan90 (BesprekingBydraes) 15:12, 29 Augustus 2008 (UTC)
Elektroniese WAT bevat wel phylum maar verwys dit ook na filum. Die beskrywing as: "afdeling van die diere- of planteryk" is ook onder filum gelys. So ook gee Rieme.co.za filum as die vertaling van phylum(engels) na Afrikaans. Ek stem dus filum. Arnobarnard (kontak) 07:09, 30 Oktober 2008 (UTC)
Die eenvoudigste Afrikaanse woord hiervoor is 'n stam. Groete. Frank (kontak) 16:29, 28 Mei 2014 (UTC)