Bespreking:Fynblaarrooihout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die boom is in rooi getooi, maar die artikel verwys na geel blomme. Êrens is iets fout. Groete. Anoniem

Ek het dit ook gesien, maar kan net skryf wat die bron sê! Oesjaar
Bron het foto ook met geel blomme! Oesjaar
Sien http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1993/12/15/36/1.html Oesjaar