Bespreking:Gewone vleiloerie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

What is this article about? Centropus burchelli as in the first sentence or Centropus superciliosus as in the taxobox? If the second, then it is a duplicate with Gestreepte vleiloerie. Please merge or adjust the links on Wikidata accordingly. Ahoerstemeier (kontak) 19:44, 22 Mei 2014 (UTC)

Centropus burchelli is 'n subspesie van Centropus superciliosus. Groete. Frank (kontak) 20:32, 22 Mei 2014 (UTC)

Gestreepte vleiloerie[wysig bron]

Hierdie artikel (asook die Engelse een) bevat foto's van die Gestreepte vleiloerie. Dit en die Gewone vleiloerie is volgens Sinclair & Rian se Birds of Southern Africa twee verskillende spesies met twee verskillende wetenskaplike name (Centropus burchelli en Centropus superciliosus). Daarom gaan ek die foto's van die gestreepte vleiloerie verwyder. --Michaelphillipr (kontak) 19:18, 10 Oktober 2014 (UTC)