Bespreking:Hans Dons de Lange

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Opinie[wysig bron]

Herman, dankie vir die bywerking. Jou laaste paragraaf en beslis die laaste sin klink meer soos 'n opinie of mening wat ons nie toelaat nie. Hierdie is 'n ensiklopedie en gee feite volgend bronne. Artikels moet neutraal bly, ten alle tye. Kyk asb daarna. Groete! Oesjaar (kontak) 18:47, 24 Julie 2017 (UTC)