Bespreking:Jacobsbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Is die Afrikaanse naam nie dalk Jakobsbaai nie? Groete. Anoniem

Ek dink dis met 'n "c" gespel omdat die Afrikaanse beelde in hierdie artikel as "Jacobsbaai" verwys en ook die 2001-sensus gebruik "jacobsbaai" ook. Groete :) Bezuidenhout (kontak) 21:16, 19 Oktober 2011 (UTC)
Gaaf, dankie! Anoniem