Bespreking:Jacobus Nicolaas Boshoff

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Teks uit Geskiedenis van die Boererepublieke[wysig bron]

Die biografie van Boshoff, soos dit in die artikel Geskiedenis van die Boererepublieke verskyn het, het geen bronne nie. Ook, daar is alreeds 'n artikel oor Boshoff, dus behoort die twee versmelt te word. Om die teks te bewaar, is dit na Jacobus Nicolaas Boshoff/Historia Junior gekopieer. Martinvl (kontak) 14:09, 14 Maart 2017 (UTC)

Die oorsponklike teks verskyn hier. Martinvl (kontak) 16:36, 16 Maart 2017 (UTC)