Bespreking:Long Tom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hentie, ek verstaan nie die 3 nie's nie! Die sin maak nie sin nie! Groete! Oesjaar (kontak) 16:22, 4 Januarie 2016 (UTC)

Tweede replika[wysig bron]

Ek vra maar net. Is dit nodig om twee fotos van dieselfde replika te hê? Tussen hakies kanon het net twee n's. Groete, Hentie. Hentie Joubert (kontak) 15:27, 3 Mei 2016 (UTC)

Twee replikas op twee verskillende plekke is in orde. Oesjaar (kontak) 18:33, 3 Mei 2016 (UTC)

Nê. Hentie Joubert (kontak) 13:52, 4 Mei 2016 (UTC)

Jou sarkasme staan my nie aan nie. Besluit of jy positiewe bydraes wil maak tot ons Wikipedia of soek ander plekke om sarkasties te wees. Oesjaar (kontak) 15:20, 4 Mei 2016 (UTC)