Bespreking:Lord’s

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Ek het die artikel Lord's instede van Lord's Cricket Ground genoem omdat meeste Afrikaanse koerante net van Lord's praat. Groete. Anoniem

Het krieketgronde (Anglisisme) verander na krieketveld, soos Lord's ook in die pers en elders genoem word. Wysiging van die sjabloon is egter ietwat bokant my vuurmaakplek, ’skuus. Help seblief. Mieliestronk (kontak) 05:57, 27 Junie 2017 (UTC)