Bespreking:Mayflower
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Mayflower-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Mayflower
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Pelgrim vaders dink ek is 'n te direkte vertaling en slegs van pas wanneer jy na jou eie voorvaders verwys.
- "Pelgrimvaders" kom in 'n aantal Afrikaanse tekste voor. Dit is blykbaar 'n algemeen aanvaarde term. Goddank was hulle toekomstige Amerikaners op pad na Noord-Amerika. Sou hulle koloniale Britte op pad na Suid-Afrika gewees het, sou ons die skip se naam al lank na "Meiblommetjie" moes verafrikaans het. (LOL) --Voyageur (kontak) 00:58, 18 Februarie 2012 (UTC)