Bespreking:Nywerheidsdiamante

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Dalk inwerk by Diamant bladsy[wysig bron]

Hallo, ek wonder of ons nie dalk hierdie liewers moet inwerk by die Diamant artikel nie? Ek waardeer opreg die skep van hierdie bladsy, voel net te kort vir sy eie artikel? Ek luister graag na menings? Dankie Dumbassman (kontak) 17:57, 23 November 2021 (UTC)Beantwoord[antwoord]