Bespreking:Radio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ons moet dalk 'n afsonderlike afdeling maak waarin ons die gemeenskapstasies soos Radio Rosestad lys. Morne (kontak) 07:28, 11 Maart 2012 (UTC)

Geen rede hoekom nie. Ek dink Radio Rippel is ook 'n gemeenskapstasie. Ek dink egter ons moet tussen radio en radiostasies onderskei. Groete. Anoniem
Of dalk net onderskei in die inleiding en deur middel van die verskillende afdelings. Morne (kontak) 08:07, 11 Maart 2012 (UTC)
Ek sien jy's my een voor! :) Morne (kontak) 08:08, 11 Maart 2012 (UTC)