Bespreking:Regiment Westelike Provincie
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Regiment Westelike Provincie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Regiment Westelike Provincie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
[wysig bron]Moet dit nie dalk Regiment Westelike Provinsie wees nie? Groete. Anoniem
- Dit was oorspronklik Regiment Westelike Provinsie, maar in 1983 het die regiment besluit om die Nederlandse vorm 'Provincie' te gebruik omdat hulle beskou RWP as opvolger van verskeie vrywilligereenhede wat in die 19de eeu, voor Afrikaans 'n amptelike taal geword het, bestaan het. Wanneer ek die geskiedenis tot die bladsy byvoeg sal ek dit noem.
- Dalk moet daar 'n 'Regiment Westelike Provinsie' bladsy wees met 'n "stuur aan" skakel daarop.
- -- Groete Dirk L (kontak) 09:26, 19 Julie 2010 (UTC)
- Gaaf, dankie vir die verduideliking. Groete. Anoniem