Bespreking:Sterreswerm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sterretros[wysig bron]

Wat van 'n sterretros i.p.v. sterreswerm?

Nie HAT of Pharos gee sterretros aan nie. Winston (kontak) 17:16, 11 Oktober 2012 (UTC)
Van die koerante gebruik sterretros[1][2]. Ek dink ons moet dit maar as 'n sinoniem aanvaar. Groete. Anoniem