Bespreking:Uranus (dubbelsinnig)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bespreking:Uranus)
Jump to navigation Jump to search

Skuif[wysig bron]

Skuif na Uranus (dubbelsinnig) en skuif dan Uranus (planeet) na Uranus en voeg skakel na Uranus (dubbelsinnig) bo-aan Uranus. Eendag op 'n reëndag (kontak) 15:17, 15 Mei 2017 (UTC)

Verklaar asb. hoekom! Dit volg die ander Wikipedias se standaard. Al die planete van ons sonnestelsel wat ná Griekse/Romeinse gode genoem is, volg die standaard met "naam" (planeet). Groete. -- SpesBona 18:14, 20 Mei 2017 (UTC)
Ek stem saam, daar is geen rede nie. Hierdie persoon het net skielik hier ingeval en begin oorneem. Winston (kontak) 19:28, 20 Mei 2017 (UTC)