Bespreking:Vrystaatstadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Spelling[wysig bron]

Die boek Skryf Afrikaans van A tot Z (wat 'n riglyn bied vir al Media24 se publikasies) skryf die naam van die stadion as die Vrystaat-stadion (dus met 'n koppelteken). Enige raad? Puvircho (kontak) 12:45, 10 Julie 2010 (UTC)

Skuif hom en kry klaar. Na my mening behoort Vrystaatstadion kan 'n aanstuur na Vrystaat-stadion te wees. Groete. Anoniem
Uitgevoer Uitgevoer — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 13:00, 10 Julie 2010 (UTC)