Gebruikerbespreking:Puvircho

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Crystal Clear app file-manager.png
Argief
Deel 1 Deel 2
Hoe word 'n argief aangelê?

Welkom by die namechaos.[wysig bron]

Ek het eintlik myself behoed vir die aanmaak van aansture vir ander Afrikaanse name. Ongelukkig is dit 'n taamlike moeras. Byvoorbeeld die naam Wildekatjiepiering word vir twee verskillende bome gebruik, altans volgens SANBI (en ander bronne sê dalk weer iets anders..). En dit is eintlik taamlik minimaal. Dikwels is daar vyf of ses wat glad nie verwant is nie. Ek probeer 'n naam uit te soek wat eenduidig is en vermeld die ander name net in 'n footnote. Die alternatief is vir al hierdie gemors dp's aan te gaan maak. Baie werk en ek betwyfel die nut daarvan.

Gedagtes? Jcwf (kontak) 15:35, 4 Januarie 2017 (UTC)

Dit het inderdaad die vermoë om ’n reusegemors te wees. Die enigste oplossing waaraan ek kan dink is ’n dubbelsinnigheidsblad vir iets soos wildekatjiepiering. Puvircho (kontak) 10:08, 6 Januarie 2017 (UTC)

Share your experience and feedback as a Wikimedian in this global survey[wysig bron]

  1. This survey is primarily meant to get feedback on the Wikimedia Foundation's current work, not long-term strategy.
  2. Legal stuff: No purchase necessary. Must be the age of majority to participate. Sponsored by the Wikimedia Foundation located at 149 New Montgomery, San Francisco, CA, USA, 94105. Ends January 31, 2017. Void where prohibited. Click here for contest rules.

Your feedback matters: Final reminder to take the global Wikimedia survey[wysig bron]

(Sorry to write in English)

Vlag van Singapoer[wysig bron]

Cscr-featured.svg Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Vlag van Singapoer, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.


Die eer van ons eerste voorbladartikel in 2017 val jou artikel oor Singapoer se vlag toe. :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:34, 26 Februarie 2017 (UTC)

Blitsbokke[wysig bron]

Enige kans dat jy vir ons iets kan skryf oor bogenoemde? Groete! Oesjaar (kontak) 09:22, 26 Mei 2017 (UTC)

Vlag van die Volksrepubliek China[wysig bron]

Hallo beste Puvircho, kan jy asb. nog 'n bietjie van jou tyd aan hierdie puik artikel wy en die laaste Engelse sinne vertaal? Ek wil dit graag vir ons voorblad nomineer. Groete. -- SpesBona 13:40, 27 Julie 2017 (UTC)

Cscr-featured.svg Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Vlag van die Volksrepubliek China, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met hierdie nuwe voorbladster! :) Hierdie artikel verskyn nou betyds vir die Chinese Nuwejaar op ons voorblad. Ek sien uit daarna, om meer van jou lekker vlagartikels te kan lees. Groete. -- SpesBona 20:34, 11 Februarie 2018 (UTC)

Document your culture with Wiki Loves Love 2019 and win exciting prizes![wysig bron]

WLL Subtitled Logo subtitled b (transparent).svg

Please help translate to your language

Africa has many beautiful festivals, ceremonies and celebrations of love and we need your help to document these! They are the core part of African culture and in order to make sure this way of life followed by our ancestors remain among us, we need to have them online to make sure they are preserved. Join hands with Wiki Loves Love that aims to document and spread how love is expressed in all cultures via different rituals, celebrations and festivals and have a chance to win exciting prizes!! While uploading, please add your country code in the Wikimedia Commons upload wizard. If you want to organize an on-site Wiki Loves Love event, then contact our international team! For more information, check out our project page on Wikimedia Commons.

There are several prizes to grab. Hope to see you spreading love this February with Wiki Loves Love!

Imagine...The sum of all love!

Wiki Loves Love team 07:34, 4 Februarie 2019 (UTC)