Bespreking:Waldimar Pelser

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Aldus LitNet: Waldimar Pelser is senior assistent-redakteur van Rapport en redakteur van Rapport vanaf 1 Junie 2013. [1] Is hy dus tegelykertyd senior assistent-redakteur én redakteur? Of verstaan ek verkeerd? Adriaan Joubert (kontak) 12:34, 13 Junie 2017 (UTC)

Nee, hy was voorheen senior assistentredakteur en het toe redakteur geword. Winston (kontak) 14:02, 13 Junie 2017 (UTC)