Bespreking:Witmosselkraker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Selfde as die Sandstompkop? Beide is sparodon durbanensis. Groete. Anoniem

Weet nie. Net Rosenthal praat van Sandstompkop. Die ander twee (baie nuwe bronne) gebruik nie die woord nie. Raad? Oesjaar.
Kan jy net bevestig dat beide wel sparodon durbanensis is? Indien wel is dit sinonieme. Groete. Anoniem
Al drie is Sparodon durbanensis Oesjaar
Hoe bedoel jy, "al drie"? Witmosselkraker, Sandstompkop en? Groete. Anoniem
Al drie my bronne. Rosenthal, Sea Fishes.. en Gids tot die Kusgebiede.. gebruik sparodon durbanensis. Slegs Rosenthal gebruik die woord Sandstompkop. Oesjaar.