Witmosselkraker
Voorkoms
Witmosselkraker | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. durbanensis
|
Binomiale naam | |
Sparodon durbanensis (Castelnau, 1861)
| |
Sinonieme | |
Sandstompkop[1] |
Die witmosselkraker (Sparodon durbanensis) is 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus voorkom. Dit staan ook bekend as 'n witbiskop, sandbloue, sandstompkop,[2] beenbek of 'n silwersteenbras en in Engels as die White musselcracker.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis is silwergrys van kleur met 'n uitermate groot kop, die pens is wit, die vinne donkerder en die kieudeksels (operkulum) is swarterig.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis kom voor op rotsbodems aan die strandgebied. Die vis word tot 1,2 m lank en weeg dan 23 kg. Dit is 'n gewilde rotshengelvis en eetvis.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal. 1967.
- ↑ Du Plessis, M. (2005). Afrikaans - Engels, English - Afrikaans woordeboek, dictionary. Kaapstad, Pharos.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
- Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0.
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7