Bespreking:Wyliespoort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek sien die Eng weergawe gebruik twee elle vir Wyllie. My twee bronne gebruik altwee, ek vermoed die twee elle weergawe is korrek. Kan iemand help? Oesjaar. (kontak) 11:03, 9 Julie 2011

Ek sien die Afrikaanse media gebruik beide. So kies jy en maak die alternatiewe spelling 'n aanstuur. Groete. Anoniem. 12:04, 9 Julie 2011‎