Birger Nerman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Birger Nerman

Birger Nerman (* 6. Oktober 1888 in Norrköping; † 22. Augustus 1971 in Stockholm) was 'n prehistoriese argeoloog en skrywer van Swede.

Birger Nerman het twee broers gehad, die Kommunis Ture Nerman , en die kunstenaar Einar Nerman. Birger Nerman was vanaf 1923, Professor van argeologie aan die Universiteit van Dorpat (vandag Tartu in Estonië). Hy het die opgrawings van die russiese grensvesting Izborsk en van Grobiņa in Letland gelei. In 1938 het Birger Nerman die Direkteur van die Staatlike Historiese Museum in Swede geword.

Publikasies[wysig | wysig bron]

  • Die Herkunft und die frühesten Auswanderungen der Germanen, 1924
  • Die Verbindungen zwischen Skandinavien und dem Ostbaltikum in der jüngeren Eisenzeit, 1929
  • Der Handel Gotlands mit dem Gebiet am Kurischen Haff im 11. Jahrhundert. Prussia-Bericht 29, 1930, S. 160ff.
  • Die Völkerwanderungszeit Gotlands, 1935
  • Grobin-Seeburg. Ausgrabungen und Funde. Stockholm 1958.
  • Die Vendelzeit Gotlands, 1969

Literatuur[wysig | wysig bron]

  • Kungliga Vitterhets Historie och Antikvitets Akademien (Stockholm): Kungl. Vitterhets Historie och Antikvitets Akademiens van Swede. Almqvist & Wiksell, Stockholm, 1971, P. 71.


Webskakels[wysig | wysig bron]