Blacksteer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Blacksteer is 'n kitskosrestourantkonsessie wat sy oorsprong in Suid-Afrika het. Dit bedien hoofsaaklik braairibbetjies met biefburgers, biefstukke, gaskoeldranke, aartappelskyfies en ander voedsel wat op die spyskaart verskyn.

Die "Original South African Steak House and Take Out experience", die eerste Blacksteer, het sy deure in Yeoville, Johannesburg, in 1963 oopgemaak.

Verkoopsleuses[wysig | wysig bron]

  • The Original
  • The Original Since 1963

Internasionale Takke[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is oorspronklik vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel, en:Blacksteer.