Blaise Nkufo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Foto van Blaise Nkufo.

Blaise Nkufo (Kinshasa, 25 Mei 1975) is 'n Switserse professionele sokkerspeler. Hy is 'n aanvaller. Hy het vir verskeie klubs gespeel, maar se grootste suksesse by FC Twente behaal.

Erelys[wysig]

1x kampioen Qatar (1996)
1x Schweizer Cup (1998)
1x Intertoto beker (2006)
1x kampioen Nederland (2010)
1x US Open Cup (2010)