Bloukransrivier (Grahamstad)
Voorkoms
Hierdie artikel handel oor die rivier naby Grahamstad. Vir die gelyknamige rivier op die Tuinroete, sien Bloukransrivier.
Bloukransrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Kowierivier |
Monding-hoogte | 146 m |
Koördinate: 33°25′S 26°39′O / 33.417°S 26.650°O |
Die Bloukransrivier is 'n sytak van die Kowierivier, en vloei naby Grahamstad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Die Bloukransrivier is deel van die Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied.[1]