Blunsdon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blunsdon
Blunsdon village hall and High Street - geograph.org.uk - 1456249.jpg
Ligging van Blunsdon op 'n kaart (Engeland)
Blunsdon
Blunsdon
Koördinate: 51°36′36″N 1°47′24″W / 51.61000°N 1.79000°W / 51.61000; -1.79000Koördinate: 51°36′36″N 1°47′24″W / 51.61000°N 1.79000°W / 51.61000; -1.79000
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Wiltshire
Hoogte  1 vt (0,3 m)
Bevolking (2001)
 - Dorp 5 641
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode SN25, SN26
Skakelkode(s) 01793

Blunsdon is 'n dorpie in die suid-weste van Engeland, 1,5 km noordoos van Swindon. Dit het 5 641 inwoners in 2001 gehad.

Saam met die nabygeleë nedersetting van Blunsdon St Andrew en aanliggende Lower Blunsdon word daar ter vereenvoudiging na slegs Blunsdon verwys. Die A419-dubbelpad verdeel Blunsdon in Blunsdon St Andrew na die westekant, en Broad Blunsdon na die ooste.