Bo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bo
Satellietbeeld van die stad Bo
Satellietbeeld van die stad Bo
Ligging van Bo op 'n kaart (Sierra Leone)
Bo
Bo
Koördinate: 7°57′23″N 11°44′24″W / 7.95639°N 11.74000°W / 7.95639; -11.74000Koördinate: 7°57′23″N 11°44′24″W / 7.95639°N 11.74000°W / 7.95639; -11.74000
Land Vlag van Sierra Leone Sierra Leone
Provinsie Suidelike
Distrik Bo
Regering
 - Tipe Stadsraad
 - Burgemeester Harold Logie Tucker
 - Adjunkburgemeester Mohamed Wurie Jalloh
Bevolking (2013)
 - Stad 250 266
Tydsone GMT (UTC)

Bo is die tweede grootste stad in Sierra Leone ná die hoofstad Freetown met 'n bevolking van 250 266.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]