Bonwapitserivier
Voorkoms
Bonwapitserivier | |
---|---|
Stroomgebied | Botswana, Suid-Afrika |
Oorsprong | Botswana |
Monding | Limpoporivier |
Monding-hoogte | 886 m |
Stroomgebiedopp. | 1 202 985 ha |
Koördinate: 23°32′S 26°49′O / 23.533°S 26.817°O |
Die Bonwapitserivier is 'n meestal droë sytak van die Limpoporivier in Botswana. Dit vloei in die Limpoporivier in op die grens met Suid-Afrika.